Description
Groeplesse is interaktiewe sessies een keer ‘n week op ‘n spesifeke tydgleuf. Nie meer as 4 leerders op ‘n slag word geakkomodeer nie. Die “sign-up fee” van R600 per persoon, is slegs ‘n vooruitbetaling van die eerste maand se lesse.
Die doel van die groeplesse is om deur die leerplan te werk, veral om die konsepte te bespreek en in te oefen en al die boustene in plek te kry. Die lesse volg opmekaar en jy sal ook huiswerk kry. Jy sal die beste resultate kry as jy gereeld die klasse bywoon.