Group lesson- Grade 7

R600.00 / month

Die Graad 7 groeples sal weekliks plaasvind op ‘n Woensdag van 15:30-17:00.

Die stelsel hanteer jou vooruitbetaling as ‘n subskripsiefooi en die betaling sal maandeliks verhaal word totdat jy nie meer die klasse benodig nie. Kanselleer jou subskripsie onder die ‘My Info’ opsie op die menu ten minste een kalendermaand vooruit.

Daar kan maksimum 4 leerlinge/studente in een sessie bespreek word.

Indien jy nie met wiskunde in die algemeen sukkel nie, maar net met  spesifieke afdelings/konsepte sukkel nie, is jy welkom om ‘n individuele sessie te bespreek.

Vul asb hierdie registrasie vorm in

Category:

Description

Groeplesse is interaktiewe sessies, een keer per week, in ‘n spesifeke tydgleuf van 90 minute lank. Nie meer as 4 leerders per sessie, word geakkomodeer nie. Die “sign-up fee” van R600 per persoon, is slegs ‘n vooruitbetaling van die eerste maand se lesse. Daarna sal jy R600 per maand betaal. Die sisteem sal die fooi self verhaal.

Die doel van die groeplesse is om deur die leerplan te werk, veral om die konsepte te bespreek en in te oefen en al die boustene in plek te kry. Die lesse volg opmekaar en jy sal ook huiswerk kry. Jy sal die beste resultate kry as jy gereeld die klasse bywoon.